Juba, Groenland en Bush Lovers Lodge vat hande vir n eksklusiewe wyn proe aand 14 Mei 2015 om 18h30 vir 19h00 te Bush Lovers Lodge net buite Modimolle

Juba, Groenland en Bush Lovers Lodge vat hande vir n eksklusiewe wyn proe aand 14 Mei 2015 om 18h30 vir 19h00 te Bush Lovers Lodge net buite Modimolle.  Drag is Semiformeel en kaartjies is R250 per persoon wat n heerlike 3 gang maal insluit saam met die wyn proe.