Limpopo Windpompfees 1 Mei 2014 tot 3 Mei 2014

Daar is maar nou net een fees wat uniek is hier in Naboomspruit, Limpopo en dit is die Limpopo Windpompfees. Kom geniet die naweek saam met ons vanaf 1 Mei 2014 tot 3 Mei 2014.

2014 fees sien ons uit na top Suid Afrikaanse kunstenaars onder andere – Steve Hofmeyer – Theuns Jordaan – Liani May – Anrika – Kurt Darren – Dewald Wasserfall – Heuwels Fantasties – Glaskas – Ollie – Blackbyrd – Armand – Heuning.

 

 
 Limpopo Windpompfees Program 2014  Limpopo Windpompfees Terrein Plan 2014
   

http://www.windpompfees.co.za/