MODIMALL REUSE-OPENING 30 NOVEMBER 2013

modimall2

Die tyd het aangebreek – die amptelike opening van die Modi Mall is om die draai. Die goeie nuus is dat daar al talle winkels oop is en die winkeleienaars
staan reg om jou te verwelkom.
Met oor die 66 winkels wat alles van hoogmode tot jou plaaslike munisipaliteit insluit, kan jy verseker staatmaak op die feit dat
Modi Mall alles wat jy benodig onder een dak het.
Modi Mall is gerieflik geleë binne sig van die hoofstraat af, op die hoek van Thabo Mbeki Rylaan en Rivierstraat.
Die taxi-roete (minibus) loop direk na die koopsentrum se parkeerarea, met oorgenoeg koperparkering en selfs ’
n heen-en-weer diens vir ouetehuise in die omliggende omgewing.
Kyk net wat ons bied:
PCP Stationery Store
OK Furniture
Nedbank
African Bank
MTN
Musicco
Smart 4U
Sausage Saloon
King Pie
Pep Home
Checkers
Checkers Liquor
Simply Shoes
CB Stores
Jet
Exact
Markham
Total Sports
Edgars Active
American Swiss
Foschini
Cell Shop
Mr Price
Bradlows
Van Ci Home
Van Ci Boutique Shop
Clicks
Hair & Beauty
Madni Cell and Sound
Remax
Lewis Stores
Christian Book Shop
ABSA ATM
Brooklyn Biltong
Postnet
Old Mutual
Rage
Sheet Street
Ackermans
Truworths
Classic Touch
Chesa Nyama
Ocean Basket
Gwaai shop
Torga Optical
Crazy Store
Capitec Bank
Milady’s
Nail and Beauty
Pharmacy
Beares
Fish & Chip Co
FNB ATM
Car Wash
Webbers
Ali’s Hair Products
REUSE-OPENING 30 NOVEMBER 2013